Produkte
Beskuit
Lekker tuisgebakte beskuit. Daar is verskeie geure om van
te kies!
Koppie koekies (Cupcakes)
Koppie koekies vars gebak op bestelling. Versier in die
kleur van jou keuse.
Gesondheidsjokolade
As jy nog nooit hierdie sjokolade geproe het nie moet jy
hiervan bestel. Dit is vars en tuisgemaak!
Broodjies
Geroosterde broodjies om van te kies en keur! Maak seker
dat jy jou bestelling plaas!
Aartappel skyfies (Chips)
So lekker vars bakkie aartappelskyfies! Bestel gerus jou
grote na smaak.
Jaffles
Hierdie produk word op bestellings gemaak. Baie gesog
en vullend met regte vleis, nie soya nie.
Kookkos
Daaglikse kookkos kan vars bestel word en om 13:30
afgehaal word. Vra net wat vandag op die spyskaart is!
Vetkoeke
Lekker vars vetkoeke gevul met kerriemaalvleis!
© 123Koop 2020-2025 Updated: ** 2025-04-09 - 13:00 **
Ingelegde produkte
Van Kerrieboontjies tot beet - alle lekker ingelegde
produkte vars gemaak uit die tuin!
Chilli sous
Holbrand in baie warm en matige formaat. Hierdie
produk is ‘n wenner, hy brand nie dood nie maar is
baie geurig en lekker!
Pie & Chips
Bestellings vir 'n tuisgemaakte PIE & vars Chips kan hier
geplaas word. Hierdie is nou regtig “Ouma se tuisgemaakte
pies!”