123Koop het sy ontstaan gehad tydens COVID19 se omverwerping van ons totale daaglikse lewens.Ons bemark verskeie items, en ons BAK en KOOK afdeling is ons eie vars tuisgemaakte produkte. Hierdie produkte word op bestellings vars gemaak.Hierdie bestelvorms kan gekry word onder die PRODUKTE hofie hier bo.
Ander produkte
123Koop bemark ook produkte van ander verskaffers. HIerdie produkte kan besigtig en bestel word deur na die BEMARK hofie hier bo te gaan.